Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende:

Stelling of vraag om te evalueer: Ek het die volgende spesiale leerbehoefte: Spraaklees/spraakvertolking (gebaretaal).

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ek het ''n behoefte aan addisionele hulp tov bogenoemde spesiale leerbehoefte.
  2. Ek het nie hierdie spesiale leerbehoefte nie.

Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:

Fakulteit
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Fakulteit
% van Totaal
LenW
30
6.05
466
93.95
496
14.81
NatW
28
5.66
467
94.34
495
14.78
OpvK
11
6.71
153
93.29
164
4.90
LenB
17
10.56
144
89.44
161
4.81
Regt
12
14.12
73
85.88
85
2.54
Teol
3
17.65
14
82.35
17
0.51
EenB
90
8.60
957
91.40
1047
31.27
IngW
48
9.06
482
90.94
530
15.83
GesW
24
7.89
280
92.11
304
9.08
Alle deelnemers
269
8.04
3078
91.96
3347
99.97

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.