Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardighied. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hˆ. Om met ander in 'n span saam te werk.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Highest 10% / Hoogste 10%
- Above average / Bogemiddeld
- Average / Gemiddeld
- Below average / Ondergemiddeld
- Lowest 10% / Laagste 10%
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Geslag |
% van Totaal |
Vroulik | 19 | 9.64 | 96 | 48.73 | 72 | 36.55 | 8 | 4.06 | 2 | 1.02 | 197 |
72.96 |
Manlik | 12 | 16.44 | 34 | 46.58 | 16 | 21.92 | 10 | 13.70 | 1 | 1.37 | 73 |
27.04 |
Alle deelnemers | 31 | 11.48 | 130 | 48.15 | 88 | 32.59 | 18 | 6.67 | 3 | 1.11 | 270 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.