Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Hoe seker is jy dat jy jou studieprogram suksesvol sal afhandel? (Kies een)

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Very uncertain / Baie onseker
  2. Uncertain / Onseker
  3. Certain / Seker
  4. Very certain / Doodseker

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
8
6.25
5
3.91
53
41.41
62
48.44
128
88.28
Bruin
0
0.00
1
10.00
6
60.00
3
30.00
10
6.90
Swart
0
0.00
0
0.00
2
50.00
2
50.00
4
2.76
Indier
0
0.00
0
0.00
1
100.00
0
0.00
1
0.69
Alle deelnemers
8
5.56
6
4.17
62
43.06
68
47.22
144
99.31

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.