Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Is jy enigsins daaroor bekommerd of jy vir jou studies aan hierdie instelling sal kan betaal? (Kies een)

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. No concern (Confident that I will have sufficient funds) / Glad nie (Vol vertroue dat ek genoeg geld sal h?ª)
  2. Some concern (Probably will have enough funds) / Effens bekommerd (Sal miskien genoeg geld h?ª)
  3. Major concern (Worried that I will not have enough funds to complete my studies here) / Baie bekommerd (Bekommerd dat ek nie genoeg geld sal h?ª om my studies hier te voltooi nie)

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
55
42.97
60
46.88
13
10.16
128
88.28
Bruin
2
20.00
7
70.00
1
10.00
10
6.90
Swart
2
50.00
2
50.00
0
0.00
4
2.76
Indier
0
0.00
1
100.00
0
0.00
1
0.69
Alle deelnemers
59
40.97
71
49.31
14
9.72
144
99.31

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.