Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Let op die volgende sosiale aktiwiteit en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2006 daaraan meegedoen het. Met iemand uit 'n ander rasse- of etniese groep sosiaal verkeer.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Frequently / Dikwels
  2. Occasionally / Soms
  3. Not at all / Glad nie

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
70
54.69
52
40.63
6
4.69
128
88.28
Bruin
6
60.00
4
40.00
0
0.00
10
6.90
Swart
4
100.00
0
0.00
0
0.00
4
2.76
Indier
1
100.00
0
0.00
0
0.00
1
0.69
Alle deelnemers
81
56.25
57
39.58
6
4.17
144
99.31

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.