Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende:

Stelling of vraag om te evalueer: Dui aan of die volgende rede belangrik was in jou besluit om na hierdie spesifieke universiteit te kom. Hierdie instelling het 'n goeie akademiese reputasie.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, dit was belangrik
  2. Nee, dit was nie 'n belangrike rede nie

Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:

Fakulteit
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Fakulteit
% van Totaal
LenW
109
90.83
11
9.17
120
23.62
NatW
83
87.37
12
12.63
95
18.70
OpvK
17
89.47
2
10.53
19
3.74
LenB
13
86.67
2
13.33
15
2.95
Regt
9
90.00
1
10.00
10
1.97
Teol
5
71.43
2
28.57
7
1.38
EenB
121
84.03
23
15.97
144
28.35
IngW
52
91.23
5
8.77
57
11.22
GesW
36
90.00
4
10.00
40
7.87
Alle deelnemers
446
87.80
62
12.20
508
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.