Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Beskou die kwessie: "Die inwerkingstelling van regstellende aksie sonder die vervreemding van verskillende groepe". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
82
21.13
306
78.87
388
76.38
Bruin
12
15.38
66
84.62
78
15.35
Swart
8
22.86
27
77.14
35
6.89
Indier
1
16.67
5
83.33
6
1.18
Alle deelnemers
103
20.28
405
79.72
508
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.