Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Let op die volgende sosiale aktiwiteit en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2006 daaraan meegedoen het. Deel geneem aan georganiseerde protes.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Frequently / Dikwels
  2. Occasionally / Soms
  3. Not at all / Glad nie

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
8
1.66
51
10.56
424
87.78
483
70.93
Bruin
4
2.50
26
16.25
130
81.25
160
23.49
Swart
0
0.00
3
37.50
5
62.50
8
1.17
Indier
0
0.00
7
28.00
18
72.00
25
3.67
Alle deelnemers
12
1.77
88
12.96
579
85.27
679
99.71

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.