Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Beskou die kwessie: "Middelmisbruik". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
115
32.39
240
67.61
355
52.13
Manlik
106
32.92
216
67.08
322
47.28
Alle deelnemers
221
32.50
459
67.50
680
99.85

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.