Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Hoeveel voordeel sou jy aan hierdie instelling kon trek uit aanvullende hulp en inligting (buiten formele lesings) op die volgende gebied? Ondersteuning met MIV/VIGS.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Would be of great benefit / Sal baie voordeel daaruit trek
- Would be of benefit / Sal voordeel daaruit trek
- Would be of little benefit / Sal weinig voordeel daaruit trek
- Would be of no benefit / Sal geen voordeel daaruit trek nie
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Geslag |
% van Totaal |
Vroulik | 45 | 12.86 | 74 | 21.14 | 55 | 15.71 | 176 | 50.29 | 350 |
51.40 |
Manlik | 34 | 10.76 | 59 | 18.67 | 50 | 15.82 | 173 | 54.75 | 316 |
46.40 |
Alle deelnemers | 79 | 11.81 | 134 | 20.03 | 105 | 15.70 | 351 | 52.47 | 669 |
98.24 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.