Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Watter finansi‰le hulpbron het die GROOTSTE gedeelte van jou universiteitsuitgawes in jou eerstejaar gedek (huisvesting, klasgeld, sakgeld, ens.)? (Kies een)
Die volgende opsies kon gekies word:
- Financial aid that needs not to be repaid (bursaries, grants, scholarships / Finansi??le hulp wat nie terugbetaal moet word nie (beurse, toekennings, stipendia)
- Own resources (savings from work, work while you study, other income) / Eie hulpbronne (werkspaargeld, deeltydse studentewerk, ander inkomste)
- Family resources (parents, relatives, spouse) / Familiehulpbronne (ouers, familielede, eggenoot/lewensmaat)
- Financial aid that needs to be repaid (loan, partial bursaries etc.) / Finansi??le hulp wat wel terugbetaal moet word (lenings, beurslenings, ens.)
- Other than above / Ander finansi??le hulpbronne
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Ras |
% van Totaal |
Wit | 939 | 70.23 | 14 | 1.05 | 135 | 10.10 | 238 | 17.80 | 11 | 0.82 | 1337 |
76.66 |
Bruin | 60 | 22.06 | 2 | 0.74 | 132 | 48.53 | 74 | 27.21 | 4 | 1.47 | 272 |
15.60 |
Swart | 23 | 21.90 | 1 | 0.95 | 44 | 41.90 | 36 | 34.29 | 1 | 0.95 | 105 |
6.02 |
Indier | 9 | 56.25 | 1 | 6.25 | 5 | 31.25 | 0 | 0.00 | 1 | 6.25 | 16 |
0.92 |
Alle deelnemers | 1032 | 59.62 | 18 | 1.04 | 316 | 18.26 | 348 | 20.10 | 17 | 0.98 | 1731 |
99.25 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.