Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Gee jy die US toestemming om jou response op die vraelys tot jou voordeel aan te wend deur byvoorbeeld hulpaanbiedinge te maak en kundiges toegang daartoe te gee?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. 1.Ja / Yes
  2. 2.Nee / No

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
992
95.38
48
4.62
1040
59.63
Manlik
616
92.22
52
7.78
668
38.30
Alle deelnemers
1608
94.09
101
5.91
1709
97.99

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.