Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Ek het die volgende spesiale leerbehoefte: Teksboeke in braille.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ek het ''n behoefte aan addisionele hulp tov bogenoemde spesiale leerbehoefte.
  2. Ek het nie hierdie spesiale leerbehoefte nie.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
97
7.21
1248
92.79
1345
77.12
Bruin
25
9.09
250
90.91
275
15.77
Swart
9
8.41
98
91.59
107
6.14
Indier
2
12.50
14
87.50
16
0.92
Alle deelnemers
133
7.63
1611
92.37
1744
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.