Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om invloed te hˆ op politieke strukture.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Essential / Noodsaaklik
- Very Important / Baie belangrik
- Somewhat important / Redelik belangrik
- Not important / Onbelangrik
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Ras |
% van Totaal |
Wit | 82 | 8.87 | 99 | 10.71 | 319 | 34.52 | 424 | 45.89 | 924 |
91.30 |
Bruin | 11 | 18.97 | 7 | 12.07 | 18 | 31.03 | 22 | 37.93 | 58 |
5.73 |
Swart | 2 | 15.38 | 2 | 15.38 | 5 | 38.46 | 4 | 30.77 | 13 |
1.28 |
Indier | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 | 50.00 | 1 | 50.00 | 2 |
0.20 |
Alle deelnemers | 95 | 9.49 | 108 | 10.79 | 345 | 34.47 | 453 | 45.25 | 1001 |
98.91 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.