Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardighied. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hˆ. Goeie menseverhoudings.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Highest 10% / Hoogste 10%
  2. Above average / Bogemiddeld
  3. Average / Gemiddeld
  4. Below average / Ondergemiddeld
  5. Lowest 10% / Laagste 10%

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
594
21.53
1397
50.63
705
25.55
54
1.96
9
0.33
2759
78.76
Bruin
100
20.28
221
44.83
147
29.82
17
3.45
8
1.62
493
14.07
Swart
26
20.97
54
43.55
38
30.65
4
3.23
2
1.61
124
3.54
Indier
11
25.58
19
44.19
13
30.23
0
0.00
0
0.00
43
1.23
Alle deelnemers
745
21.48
1714
49.41
915
26.38
76
2.19
19
0.55
3469
99.03

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.