Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Ek het die volgende spesiale leerbehoefte: Ekstra skryftyd vir toetse en eksamens.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ek het ''n behoefte aan addisionele hulp tov bogenoemde spesiale leerbehoefte.
  2. Ek het nie hierdie spesiale leerbehoefte nie.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
152
5.47
2626
94.53
2778
79.30
Bruin
25
5.00
475
95.00
500
14.27
Swart
5
3.85
125
96.15
130
3.71
Indier
2
4.65
41
95.35
43
1.23
Alle deelnemers
185
5.28
3318
94.72
3503
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.