Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om 'n kenner op my vakgebied te word.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Essential / Noodsaaklik
- Very Important / Baie belangrik
- Somewhat important / Redelik belangrik
- Not important / Onbelangrik
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Ras |
% van Totaal |
Wit | 688 | 25.05 | 1180 | 42.97 | 741 | 26.98 | 137 | 4.99 | 2746 |
78.39 |
Bruin | 114 | 23.17 | 234 | 47.56 | 123 | 25.00 | 21 | 4.27 | 492 |
14.05 |
Swart | 23 | 19.01 | 65 | 53.72 | 27 | 22.31 | 6 | 4.96 | 121 |
3.45 |
Indier | 9 | 21.95 | 17 | 41.46 | 10 | 24.39 | 5 | 12.20 | 41 |
1.17 |
Alle deelnemers | 844 | 24.46 | 1524 | 44.17 | 910 | 26.38 | 172 | 4.99 | 3450 |
98.49 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.