Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Beskou die kwessie: "Rassediskriminasie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
Ja, baie beslis
Nee, nie eintlik nie
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
21
33.33
42
66.67
63
88.73
Bruin
3
50.00
3
50.00
6
8.45
Swart
0
0.00
1
100.00
1
1.41
Indier
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Alle deelnemers
25
35.21
46
64.79
71
100.00
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.