Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Inligting oor jou ouers: (Kies een)
Die volgende opsies kon gekies word:
- Both alive and living with each other? / Leef albei jou ouers nog en woon hulle nog bymekaar?
- Both alive, divorced or living apart? / Leef albei jou ouers nog, is hulle geskei, of woon hulle op hul eie?
- One or both deceased? / Is een of albei van hulle oorlede?
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Ras |
% van Totaal |
Wit | 247 | 84.88 | 34 | 11.68 | 10 | 3.44 | 291 |
76.98 |
Bruin | 47 | 72.31 | 10 | 15.38 | 8 | 12.31 | 65 |
17.20 |
Swart | 12 | 63.16 | 6 | 31.58 | 1 | 5.26 | 19 |
5.03 |
Indier | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Alle deelnemers | 307 | 81.43 | 51 | 13.53 | 19 | 5.04 | 377 |
99.74 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.