Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Inligting oor jou ouers: (Kies een)

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Both alive and living with each other? / Leef albei jou ouers nog en woon hulle nog bymekaar?
  2. Both alive, divorced or living apart? / Leef albei jou ouers nog, is hulle geskei, of woon hulle op hul eie?
  3. One or both deceased? / Is een of albei van hulle oorlede?

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
183
83.18
23
10.45
14
6.36
220
58.20
Manlik
123
79.35
27
17.42
5
3.23
155
41.01
Alle deelnemers
307
81.43
51
13.53
19
5.04
377
99.74

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.