Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Beskou die kwessie: "Voorkoming van MIV/VIGS". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
Ja, baie beslis
Nee, nie eintlik nie
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
168
57.73
123
42.27
291
76.98
Bruin
41
62.12
25
37.88
66
17.46
Swart
12
63.16
7
36.84
19
5.03
Indier
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Alle deelnemers
222
58.73
156
41.27
378
100.00
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.