Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Beskou die kwessie: "Onwettige immigrante". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
Ja, baie beslis
Nee, nie eintlik nie
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
74
25.43
217
74.57
291
76.98
Bruin
19
28.79
47
71.21
66
17.46
Swart
1
5.26
18
94.74
19
5.03
Indier
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Alle deelnemers
95
25.13
283
74.87
378
100.00
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.