Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Rekenaars intimideer my.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Strongly disagree / Stem sterk nie saam nie
  2. Disagree / Stem nie saam nie
  3. Neutral / Neutraal
  4. Agree / Stem saam
  5. Strongly agree / Stem sterk saam

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
4
1.11
19
5.26
89
24.65
140
38.78
109
30.19
361
67.73
Engels
2
1.50
2
1.50
26
19.55
53
39.85
50
37.59
133
24.95
Afr/Eng
0
0.00
1
8.33
2
16.67
4
33.33
5
41.67
12
2.25
Ander SA
0
0.00
1
14.29
0
0.00
1
14.29
5
71.43
7
1.31
Xhosa
0
0.00
0
0.00
2
40.00
2
40.00
1
20.00
5
0.94
Ander
0
0.00
0
0.00
1
8.33
4
33.33
7
58.33
12
2.25
Alle deelnemers
6
1.13
24
4.51
121
22.74
204
38.35
177
33.27
532
99.81

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.