Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Reageer op die volgende stelling oor hoe jy tans jou persoonlike welstand ervaar. "Ek hou daarvan om werklik besig te wees met my studies (met wat ek moet leer) en om dit my eie te maak en nie net feite uit my kop uit te leer (onthou) met die doel om dit in die eksamen en toetse weer te gee nie."

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Always / Altyd
  2. Very often / Baie dikwels
  3. Often / Dikwels
  4. Occasionally / Soms
  5. Never / Nooit

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
75
25.42
102
34.58
64
21.69
52
17.63
2
0.68
295
55.35
Manlik
57
25.56
67
30.04
60
26.91
38
17.04
1
0.45
223
41.84
Alle deelnemers
133
25.58
170
32.69
124
23.85
90
17.31
3
0.58
520
97.56

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.