Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Dui aan hoe dikwels jy gedurende jou laaste skooljaar in die ho‰rskool, of aan enige ander opvoedkunige instelling, aan die volgende aktiwiteite deelgeneem het: Die relevasie van inligting wat uit verskillende bronne ingewin is, beoordeel.
Die volgende opsies kon gekies word:
Frequently / Dikwels
Occasionally / Soms
Not at all / Glad nie
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
151
38.42
202
51.40
40
10.18
393
70.81
Bruin
71
56.80
45
36.00
9
7.20
125
22.52
Swart
2
40.00
1
20.00
2
40.00
5
0.90
Indier
11
50.00
11
50.00
0
0.00
22
3.96
Alle deelnemers
237
43.33
259
47.35
51
9.32
547
98.56
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.