Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Hoeveel voordeel sou jy aan hierdie instelling kon trek uit aanvullende hulp en inligting (buiten formele lesings) op die volgende gebied? Ondersteuning met MIV/VIGS.
Die volgende opsies kon gekies word:
Would be of great benefit / Sal baie voordeel daaruit trek
Would be of benefit / Sal voordeel daaruit trek
Would be of little benefit / Sal weinig voordeel daaruit trek
Would be of no benefit / Sal geen voordeel daaruit trek nie
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
27
6.99
65
16.84
59
15.28
235
60.88
386
69.55
Bruin
28
22.76
36
29.27
16
13.01
43
34.96
123
22.16
Swart
2
40.00
1
20.00
0
0.00
2
40.00
5
0.90
Indier
4
17.39
11
47.83
0
0.00
8
34.78
23
4.14
Alle deelnemers
63
11.69
113
20.96
75
13.91
288
53.43
539
97.12
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.