Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Beskou die kwessie: "Die wettiging van huwelike tussen egpare van dieselfde geslag". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
Ja, baie beslis
Nee, nie eintlik nie
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
9
11.11
72
88.89
81
54.36
Bruin
3
7.14
39
92.86
42
28.19
Swart
2
9.09
20
90.91
22
14.77
Indier
0
0.00
3
100.00
3
2.01
Alle deelnemers
15
10.07
134
89.93
149
100.00
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.