Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Dui aan of die volgende rede belangrik was in jou besluit om na hierdie spesifieke universiteit te kom. My vriende studeer aan hierdie instelling.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, dit was belangrik
  2. Nee, dit was nie 'n belangrike rede nie

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
516
39.39
794
60.61
1310
74.69
Bruin
119
35.52
216
64.48
335
19.10
Swart
36
35.29
66
64.71
102
5.82
Indier
3
60.00
2
40.00
5
0.29
Alle deelnemers
674
38.43
1080
61.57
1754
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.