Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Dui aan of die volgende rede belangrik was in jou besluit om na hierdie spesifieke universiteit te kom. Die taalopset van die instelling het my aangetrek.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, dit was belangrik
  2. Nee, dit was nie 'n belangrike rede nie

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
379
32.31
794
67.69
1173
66.88
Engels
121
26.30
339
73.70
460
26.23
Afr/Eng
9
26.47
25
73.53
34
1.94
Ander SA
12
26.67
33
73.33
45
2.57
Xhosa
3
13.64
19
86.36
22
1.25
Ander
3
17.65
14
82.35
17
0.97
Alle deelnemers
528
30.10
1226
69.90
1754
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.