Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Dui aan of die volgende rede belangrik was in jou besluit om na hierdie spesifieke universiteit te kom. Gegradueerdes van hierdie instelling kry goeie werksgeleenthede.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, dit was belangrik
  2. Nee, dit was nie 'n belangrike rede nie

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
476
40.58
697
59.42
1173
66.88
Engels
183
39.78
277
60.22
460
26.23
Afr/Eng
10
29.41
24
70.59
34
1.94
Ander SA
17
37.78
28
62.22
45
2.57
Xhosa
8
36.36
14
63.64
22
1.25
Ander
3
17.65
14
82.35
17
0.97
Alle deelnemers
698
39.79
1056
60.21
1754
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.