Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Dui aan of die volgende rede belangrik was in jou besluit om na hierdie spesifieke universiteit te kom. Hierdie instelling se akademiese ontwikkeling en ondersteuningsprogramme
Die volgende opsies kon gekies word:
Ja, dit was belangrik
Nee, dit was nie 'n belangrike rede nie
Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:
Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
364
31.03
809
68.97
1173
66.88
Engels
154
33.48
306
66.52
460
26.23
Afr/Eng
9
26.47
25
73.53
34
1.94
Ander SA
17
37.78
28
62.22
45
2.57
Xhosa
6
27.27
16
72.73
22
1.25
Ander
4
23.53
13
76.47
17
0.97
Alle deelnemers
556
31.70
1198
68.30
1754
100.00
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.