Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende:
Stelling of vraag om te evalueer: Ek het die volgende spesiale leerbehoefte: Bandopnames van teksboeke.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ek het ''n behoefte aan addisionele hulp tov bogenoemde spesiale leerbehoefte.
- Ek het nie hierdie spesiale leerbehoefte nie.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
LenW | 4 | 1.26 | 313 | 98.74 | 317 |
18.07 |
NatW | 3 | 1.31 | 226 | 98.69 | 229 |
13.06 |
OpvK | 0 | 0.00 | 37 | 100.00 | 37 |
2.11 |
LenB | 2 | 3.23 | 60 | 96.77 | 62 |
3.53 |
Regt | 2 | 5.00 | 38 | 95.00 | 40 |
2.28 |
Teol | 1 | 11.11 | 8 | 88.89 | 9 |
0.51 |
EenB | 12 | 1.94 | 608 | 98.06 | 620 |
35.35 |
IngW | 7 | 2.83 | 240 | 97.17 | 247 |
14.08 |
GesW | 3 | 1.57 | 188 | 98.43 | 191 |
10.89 |
Alle deelnemers | 34 | 1.94 | 1720 | 98.06 | 1754 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.