Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Beskou die kwessie: "Om ondersteuning te bied vir aborsie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
Ja, baie beslis
Nee, nie eintlik nie
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
57
5.81
924
94.19
981
55.93
Manlik
39
5.06
732
94.94
771
43.96
Alle deelnemers
96
5.47
1658
94.53
1754
100.00
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.