Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Beskou die kwessie: "Korrupsie in regeringskringe". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
Ja, baie beslis
Nee, nie eintlik nie
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
730
74.41
251
25.59
981
55.93
Manlik
582
75.49
189
24.51
771
43.96
Alle deelnemers
1313
74.86
441
25.14
1754
100.00
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.