Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Beskou die kwessie: "Verkragting". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
844
86.03
137
13.97
981
55.93
Manlik
664
86.12
107
13.88
771
43.96
Alle deelnemers
1509
86.03
245
13.97
1754
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.