Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Hoeveel voordeel sou jy aan hierdie instelling kon trek uit aanvullende hulp en inligting (buiten formele lesings) op die volgende gebied? Om 'n leerstoornis of ander gestremdheid te bowe te kom.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Would be of great benefit / Sal baie voordeel daaruit trek
  2. Would be of benefit / Sal voordeel daaruit trek
  3. Would be of little benefit / Sal weinig voordeel daaruit trek
  4. Would be of no benefit / Sal geen voordeel daaruit trek nie

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
134
10.62
276
21.87
235
18.62
617
48.89
1262
71.95
Bruin
84
26.75
101
32.17
52
16.56
77
24.52
314
17.90
Swart
37
38.14
24
24.74
18
18.56
18
18.56
97
5.53
Indier
0
0.00
2
40.00
2
40.00
1
20.00
5
0.29
Alle deelnemers
256
15.24
403
23.99
307
18.27
714
42.50
1680
95.78

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.