Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende:

Stelling of vraag om te evalueer: Hoeveel voordeel sou jy aan hierdie instelling kon trek uit aanvullende hulp en inligting (buiten formele lesings) op die volgende gebied? Om vaardighede te verbeter om toetse en eksamen te skryf.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Would be of great benefit / Sal baie voordeel daaruit trek
  2. Would be of benefit / Sal voordeel daaruit trek
  3. Would be of little benefit / Sal weinig voordeel daaruit trek
  4. Would be of no benefit / Sal geen voordeel daaruit trek nie

Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:

Fakulteit
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Fakulteit
% van Totaal
LenW
169
56.15
103
34.22
24
7.97
5
1.66
301
17.16
NatW
119
52.65
76
33.63
24
10.62
7
3.10
226
12.88
OpvK
13
36.11
19
52.78
4
11.11
0
0.00
36
2.05
LenB
27
44.26
25
40.98
8
13.11
1
1.64
61
3.48
Regt
23
58.97
12
30.77
1
2.56
3
7.69
39
2.22
Teol
5
62.50
2
25.00
1
12.50
0
0.00
8
0.46
EenB
301
49.10
248
40.46
55
8.97
9
1.47
613
34.95
IngW
108
44.08
94
38.37
35
14.29
8
3.27
245
13.97
GesW
86
45.50
74
39.15
25
13.23
4
2.12
189
10.78
Alle deelnemers
853
49.59
653
37.97
177
10.29
37
2.15
1720
98.06

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.