Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Het jy jou studieprogram gekies met die oog op ?n spesifieke loopbaan/werk?
Die volgende opsies kon gekies word:
Yes, I have a particular career/job in mind // Ja, ek het Ÿ??n spesifieke loopbaan/werk in gedagte.
I have something in mind, but my future career/job is still not clear to me. // Ek het wel iets in gedagte, maar my toekomstige loopbaan/werk is nog onduidelik vir my.
No, I have nothing firm in mind as yet. / Nee, ek het nog niks definitiefs in gedagte nie.
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
479
59.87
286
35.75
35
4.37
800
92.70
Bruin
39
70.91
15
27.27
1
1.82
55
6.37
Swart
3
100.00
0
0.00
0
0.00
3
0.35
Indier
0
0.00
1
100.00
0
0.00
1
0.12
Alle deelnemers
521
60.65
302
35.16
36
4.19
859
99.54
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.