Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Ek dink dat die gebruik van rekenaars my kan help om akademies suksesvol te wees.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Strongly agree / Stem sterk saam
- Agree / Stem saam
- Neutral / Neutraal
- Disagree / Stem nie saam nie
- Strongly disagree / Stem sterk nie saam nie
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Ras |
% van Totaal |
Wit | 398 | 49.63 | 333 | 41.52 | 67 | 8.35 | 3 | 0.37 | 1 | 0.12 | 802 |
92.93 |
Bruin | 25 | 45.45 | 22 | 40.00 | 8 | 14.55 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 55 |
6.37 |
Swart | 2 | 66.67 | 1 | 33.33 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 3 |
0.35 |
Indier | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.12 |
Alle deelnemers | 426 | 49.48 | 356 | 41.35 | 75 | 8.71 | 3 | 0.35 | 1 | 0.12 | 861 |
99.77 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.