Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Hoeveel het jy gedurende jou laaste skooljaar gelees en geskryf? Aantal geskrewe referate, projekte, take of verslae van 20 bladsye of meer?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. 20+
  2. 11-20
  3. 5-10
  4. 1-4
  5. None

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
12
2.38
23
4.56
85
16.87
264
52.38
120
23.81
504
58.40
Engels
20
6.58
21
6.91
58
19.08
164
53.95
41
13.49
304
35.23
Afr/Eng
0
0.00
1
7.14
2
14.29
10
71.43
1
7.14
14
1.62
Ander SA
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Xhosa
0
0.00
1
50.00
0
0.00
1
50.00
0
0.00
2
0.23
Ander
1
3.85
0
0.00
2
7.69
15
57.69
8
30.77
26
3.01
Alle deelnemers
33
3.88
46
5.41
147
17.29
454
53.41
170
20.00
850
98.49

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.