Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Hoeveel het jy gedurende jou laaste skooljaar gelees en geskryf? Aantal voorgeskrewe boeke gelees?
Die volgende opsies kon gekies word:
- 20+
- 11-20
- 5-10
- 1-4
- None
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Ras |
% van Totaal |
Wit | 10 | 1.26 | 24 | 3.03 | 197 | 24.84 | 551 | 69.48 | 11 | 1.39 | 793 |
91.89 |
Bruin | 0 | 0.00 | 5 | 9.26 | 16 | 29.63 | 33 | 61.11 | 0 | 0.00 | 54 |
6.26 |
Swart | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 | 33.33 | 2 | 66.67 | 0 | 0.00 | 3 |
0.35 |
Indier | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.12 |
Alle deelnemers | 10 | 1.18 | 29 | 3.41 | 214 | 25.15 | 587 | 68.98 | 11 | 1.29 | 851 |
98.61 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.