Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Reageer op die volgende stelling oor hoe jy tans jou persoonlike welstand ervaar. "Ek voel positief oor die lewe."

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Always / Altyd
  2. Very often / Baie dikwels
  3. Often / Dikwels
  4. Occasionally / Soms
  5. Never / Nooit

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
142
29.10
195
39.96
103
21.11
47
9.63
1
0.20
488
56.55
Engels
99
32.89
112
37.21
58
19.27
30
9.97
2
0.66
301
34.88
Afr/Eng
2
14.29
7
50.00
5
35.71
0
0.00
0
0.00
14
1.62
Ander SA
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Xhosa
1
50.00
0
0.00
1
50.00
0
0.00
0
0.00
2
0.23
Ander
7
26.92
11
42.31
6
23.08
2
7.69
0
0.00
26
3.01
Alle deelnemers
251
30.20
325
39.11
173
20.82
79
9.51
3
0.36
831
96.29

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.