Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Hoe sou jy jou rekenaarvaardighede beoordeel (bv. Word, Excel, Internet soektogte)?
Die volgende opsies kon gekies word:
Expert / Ekspert
Intermediate (I think I know more than the average person but am no expert) / Intermedi?¦r (Ek dink ek weet meer as die gemiddelde persoon maar ek is nie ƒ??n ekspert nie.)
Beginner (I only know the basics.) / Beginner (Ek ken net die basiese.)
Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:
Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
146
7.48
1212
62.09
594
30.43
1952
60.43
Engels
67
6.56
731
71.60
223
21.84
1021
31.61
Afr/Eng
7
10.94
46
71.88
11
17.19
64
1.98
Ander SA
1
2.22
26
57.78
18
40.00
45
1.39
Xhosa
0
0.00
9
33.33
18
66.67
27
0.84
Ander
5
11.36
32
72.73
7
15.91
44
1.36
Alle deelnemers
228
7.11
2093
65.22
888
27.67
3209
99.35
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.