Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende:

Stelling of vraag om te evalueer: Ek het die volgende spesiale leerbehoefte: Ontwikkeling van leesvaardighede (persone met spraakgebreke; disleksie).

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ek het ''n behoefte aan addisionele hulp tov bogenoemde spesiale leerbehoefte.
  2. Ek het nie hierdie spesiale leerbehoefte nie.

Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:

Fakulteit
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Fakulteit
% van Totaal
LenW
9
1.45
612
98.55
621
19.23
NatW
8
1.75
448
98.25
456
14.12
OpvK
0
0.00
99
100.00
99
3.07
LenB
2
1.55
127
98.45
129
3.99
Regt
2
2.90
67
97.10
69
2.14
Teol
1
3.85
25
96.15
26
0.80
EenB
19
1.73
1080
98.27
1099
34.02
IngW
10
2.51
388
97.49
398
12.32
GesW
6
2.21
265
97.79
271
8.39
Alle deelnemers
62
1.92
3167
98.08
3229
99.97

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.