Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende:

Stelling of vraag om te evalueer: Ek het die volgende spesiale leerbehoefte: Skryfhulp vir geskrewe werksopdragte (byvoorbeeld vir serebraalverlamde persone).

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ek het ''n behoefte aan addisionele hulp tov bogenoemde spesiale leerbehoefte.
  2. Ek het nie hierdie spesiale leerbehoefte nie.

Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:

Fakulteit
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Fakulteit
% van Totaal
LenW
11
1.77
610
98.23
621
19.23
NatW
5
1.10
451
98.90
456
14.12
OpvK
4
4.04
95
95.96
99
3.07
LenB
1
0.78
128
99.22
129
3.99
Regt
0
0.00
69
100.00
69
2.14
Teol
1
3.85
25
96.15
26
0.80
EenB
15
1.36
1084
98.64
1099
34.02
IngW
5
1.26
393
98.74
398
12.32
GesW
2
0.74
269
99.26
271
8.39
Alle deelnemers
45
1.39
3184
98.61
3229
99.97

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.