Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Reageer op die volgende stelling oor hoe jy tans jou persoonlike welstand ervaar. "Ek het ondersteuning (van familie, vriende en persone wat vir my omgee) wanneer ek probleme moet oorkom."

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Always / Altyd
  2. Very often / Baie dikwels
  3. Often / Dikwels
  4. Occasionally / Soms
  5. Never / Nooit

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
1502
61.51
428
17.53
262
10.73
231
9.46
19
0.78
2442
75.60
Bruin
271
54.64
86
17.34
64
12.90
66
13.31
9
1.81
496
15.36
Swart
52
50.00
19
18.27
18
17.31
11
10.58
4
3.85
104
3.22
Indier
14
48.28
9
31.03
1
3.45
5
17.24
0
0.00
29
0.90
Alle deelnemers
1864
59.63
556
17.79
352
11.26
321
10.27
33
1.06
3126
96.78

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.