Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Beskou die kwessie: "Alkoholmisbruik". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
Ja, baie beslis
Nee, nie eintlik nie
Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:
Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
417
21.29
1542
78.71
1959
60.65
Engels
221
21.50
807
78.50
1028
31.83
Afr/Eng
11
16.92
54
83.08
65
2.01
Ander SA
7
15.56
38
84.44
45
1.39
Xhosa
5
18.52
22
81.48
27
0.84
Ander
4
8.89
41
91.11
45
1.39
Alle deelnemers
676
20.94
2553
79.06
3229
99.97
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.