Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om 'n sinvolle lewensfilosofie te ontwikkel.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Essential / Noodsaaklik
  2. Very Important / Baie belangrik
  3. Somewhat important / Redelik belangrik
  4. Not important / Onbelangrik

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
578
30.33
773
40.56
434
22.77
121
6.35
1906
59.01
Engels
314
31.40
306
30.60
279
27.90
101
10.10
1000
30.96
Afr/Eng
22
34.38
28
43.75
10
15.63
4
6.25
64
1.98
Ander SA
11
26.83
26
63.41
3
7.32
1
2.44
41
1.27
Xhosa
8
33.33
11
45.83
3
12.50
2
8.33
24
0.74
Ander
8
19.51
16
39.02
12
29.27
5
12.20
41
1.27
Alle deelnemers
956
30.53
1181
37.72
758
24.21
236
7.54
3131
96.93

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.