Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende:

Stelling of vraag om te evalueer: Hoeveel voordeel sou jy aan hierdie instelling kon trek uit aanvullende hulp en inligting (buiten formele lesings) op die volgende gebied? Om beter denkvaardighede aan te leer.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Would be of great benefit / Sal baie voordeel daaruit trek
  2. Would be of benefit / Sal voordeel daaruit trek
  3. Would be of little benefit / Sal weinig voordeel daaruit trek
  4. Would be of no benefit / Sal geen voordeel daaruit trek nie

Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:

Fakulteit
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Fakulteit
% van Totaal
LenW
274
46.76
247
42.15
54
9.22
11
1.88
586
18.14
NatW
208
46.12
174
38.58
57
12.64
12
2.66
451
13.96
OpvK
36
37.11
49
50.52
12
12.37
0
0.00
97
3.00
LenB
55
43.31
55
43.31
12
9.45
5
3.94
127
3.93
Regt
33
49.25
23
34.33
10
14.93
1
1.49
67
2.07
Teol
11
45.83
12
50.00
1
4.17
0
0.00
24
0.74
EenB
447
41.39
492
45.56
111
10.28
30
2.78
1080
33.44
IngW
176
44.33
159
40.05
48
12.09
14
3.53
397
12.29
GesW
118
44.19
122
45.69
20
7.49
7
2.62
267
8.27
Alle deelnemers
1390
44.10
1354
42.96
327
10.37
81
2.57
3152
97.59

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.