Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Hoeveel voordeel sou jy aan hierdie instelling kon trek uit aanvullende hulp en inligting (buiten formele lesings) op die volgende gebied? Om wiskundige en syferkundige vaardighede te verbeter.
Die volgende opsies kon gekies word:
Would be of great benefit / Sal baie voordeel daaruit trek
Would be of benefit / Sal voordeel daaruit trek
Would be of little benefit / Sal weinig voordeel daaruit trek
Would be of no benefit / Sal geen voordeel daaruit trek nie
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
965
39.29
971
39.54
380
15.47
140
5.70
2456
76.04
Bruin
299
59.09
141
27.87
48
9.49
18
3.56
506
15.67
Swart
65
61.32
30
28.30
8
7.55
3
2.83
106
3.28
Indier
14
48.28
9
31.03
5
17.24
1
3.45
29
0.90
Alle deelnemers
1371
43.51
1168
37.07
446
14.15
166
5.27
3151
97.55
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.